Die Wildeboere (1959)

- Directed by
- J.O.O. Olwagen
- Genre
- comedy film
- Country
- South Africa
- Elsewhere
- IMDb

The catalogue in 3D
The film shelves have a room of their own that you can walk around in. The cat behind the counter is the AI Catbot, and they pick real films from the same catalogue when you tell them what you feel like watching. Nothing is for sale, here or in there. Go in from here and this film is already out on the counter, with more like it waiting on the shelf next to it.
How it feels
This black and white Afrikaans comedy from 1959 was the only independent drama film its director ever made. The original 35mm negative was destroyed in an accident and only a fragile 16mm print remains in the national archive. A newspaper review at the time called the acting unusually ambitious for an Afrikaans film.
lightheartedplayfulold-fashionedquaintsimpleearnestslapstickamateurish
What happens
Die Wildeboere is 'n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat op 31 Augustus 1959 vrygestel is. Die regisseur was Johannes Onesius Ovidius Olwagen (1928-2008), wat ook die draaiboek geskryf het. Een koerantresensent se kommentaar: "The acting reaches heights never before dreamt of in Afrikaans films." Verspreiding sou deur sowel Breet Filmproduksies as Theo Films landwyd behartig word, maar die 35 mm-negatief het in 'n ongeluk uitgebrand. Slegs 'n 16 mm-afdruk bestaan nog in die Nasionale Rolprent-, Video- en Klankargiewe in Pretoria, maar dit is fragiel en volgens die argief nie meer moontlik om kopieë daarvan te maak nie. Die regisseur was indertyd ook met die vervaardiging van dokumentêre rolprente in die staatsdiens gemoeid, maar Die Wildeboere was Olwagen se enigste onafhanklike dramafilm. Hy het wel in die jare sestig begin met die verfilming van 'n riller genaamd Klokslag Middernag, maar sekere probleme het die produksie gekelder. (from Wikipedia, CC BY-SA)
More like this
Nooi van my Hart (1959)
Vyftig-vyftig (1952)
Matieland! (1955)
Oom Piet se plaas
Pantoffel-regering (1947)
Keep The Shiny Side Face Up (1960)
Pens en Pootjies (1974)
Stadig Oor Die Klippe (1969)- More like this film, on a shelf you can walk up to.It's the lit case on the top shelf.