Doodkry is Min (1961)

- Directed by
- Jamie Uys
- Genre
- drama film
- Country
- South Africa
- Runtime
- 1h 20m
- Elsewhere
- IMDb

The catalogue in 3D
The film shelves have a room of their own that you can walk around in. The cat behind the counter is the AI Catbot, and they pick real films from the same catalogue when you tell them what you feel like watching. Nothing is for sale, here or in there. Go in from here and this film is already out on the counter, with more like it waiting on the shelf next to it.
How it feels
A 1961 Afrikaans drama set in South Africa. It was shown to a massive opening crowd at the Voortrekker Monument and drew millions of viewers across the country and abroad.
historicpatrioticgrandearnestslowdatednationalisticceremonial
What happens
Doodkry is Min is 'n Afrikaanse rolprent wat op 22 Mei 1961 uitgereik is. Jamie Uys was die vervaardiger, regisseur en skrywer. Jan Bruyns, Douglas Fuchs en Sann de Lange het die hoofrolle vertolk. Die rolprent se première was op 29 April 1961 in die amfiteater van die Voortrekkermonument in Pretoria voor 'n gehoor van 40 000 mense. Dit is as die grootste rolprent-gehoor nog in Suid-Afrika beskryf. Die destydse staatspresident C.R. Swart het die geleentheid bygewoon en die operasangeres Mimi Coertse het "O Boereplaas" gesing. In die eerste jaar is die rolprent by inrybioskope oor die land vertoon en het 'n miljoen mense dit na beraming gesien. Daarna is dit nog ongeveer 600 keer vertoon, ook in ander lande in Afrika en Europa, wat die kykerstal tot in 1978 op minstens twee miljoen te staan gebring het. (from Wikipedia, CC BY-SA)
More like this
Die Hele Dorp Weet (1961)
Basie (1961)
Gevaarlike Spel (1962)
Kruger's millions (1967)
Oupa en die Plaasnooientjie (1960)
Die groot wit voël
Gee My Jou Hand (1963)
Hans en die Rooinek (1961)- More like this film, on a shelf you can walk up to.It's the lit case on the top shelf.