Underplayed Gems
The whole movie catalogue

Films and series, searchable by what they are

← Back to the shop

Kingdoms of Fire, Ice & Fairy Tales (2020)

Kingdoms of Fire, Ice & Fairy Tales poster
Directed by
Susan Scott
Genre
documentary film
Country
South Africa
Elsewhere
IMDb

How it feels

The film visits three natural kingdoms: Yellowstone National Park, the Black Forest in Germany, and Lapland in Sweden's Arctic Circle. It shows the landscapes and wildlife in these places, focusing on the beauty of nature.

awe-inspiringcalmvisually stunningreverentsereneexplorativegrandpeaceful

What happens

Kingdoms of Fire, Ice & Fairy Tales is die tweede dokumentêre rolprent van Bonné de Bod en die rolprentmaker, Susan Scott. Drie magiese natuurkoninkryke, naamlik Yellowstone Nasionale Park in die VSA, die Swartwoud in Duitsland en die Noordpoolsirkel in Swede se Lapland. Die rolprent is by verskeie internasionale filmfeeste vertoon en het talle toekennings ontvang. Ná hulle lang reis met Stroop (rolprent) het De Bod en Scott besluit om drie magiese wildernisse: Yellowstone Nasionale Park in die VSA, die Swartwoud in Duitsland en die Noordpoolsirkel in Swede se Lapland, te verfilm. Aanvanklik wou hulle dit in 'n televisiereeks van dertien episodes ontwikkel, maar as gevolg van die Covid-19 pandemie het hulle dit in 'n dokumentêre rolprent verwerk. Die film is gekies om by sewe internasionale filmfeeste vertoon te word en het al talle toekennings ingepalm. Die bekende filmkritikus, Leon van Nierop, noem dat Kingdoms asembenewend is, maar dat dit die entoesiasme en respek is waarmee De Bod die natuur waarneem, wat die rolprent so merkwaardig maak. Verder sê hy ook dat die manier waarop sy altyd een word met die landskappe, die dryfkrag agter die rolprent is. (from Wikipedia, CC BY-SA)

More like this

This page is from Underplayed Gems. Not quite it? Tell the Catbot what you feel like watching and it picks from the whole catalogue, or browse by genre, country and year.

Lists: Korean thrillers worth the evening · Anime films beyond Studio Ghibli · Slow films for a rainy night · Horror that unsettles instead of startling · Series you can finish in a weekend · Nordic crime worth the subtitles · Good films that end in under 90 minutes · Documentaries that play like thrillers

Loading movies…

What should I watch?