Dryfsand (2007)

- Genre
- drama fiction
- Country
- South Africa
- Length
- 1 season, 13 episodes
- Rated
- 16
- Rating
- 8.0 of 10 from 1 voters
- Elsewhere
- IMDb

The catalogue in 3D
The film shelves have a room of their own that you can walk around in. The cat behind the counter is the AI Catbot, and they pick real films from the same catalogue when you tell them what you feel like watching. Nothing is for sale, here or in there. Go in from here and this series is already out on the counter, with more like it waiting on the shelf next to it.
How it feels
A man loses his job after a plane carrying gold disappears near a mining community. Eight years later he investigates the theft and uncovers a web of secrets tied to a dangerous family.
mysteriousdeterminedslow unfoldingsuspensefulpersonal stakesnoirishbroodingsecretivegritty
What happens
Dryfsand is 'n Suid Afrikaanse televisie drama reeks geskryf deur PG du Plessis en geproduseer deur Andre Scholtz. Dit handel oor 'n vrag goud wat by 'n klein myngemeenskap gesteel is. 'n Vliegtuig verdwyn misterieus terwyl dit 'n vrag goud vervoer. Carstens, die protagonis van die verhaal, verloor sy werk by die myn agv die insident, wat as 'n roof beskou word. Agt jaar gaan verby en die raaisel van die vliegtuig en sy glinsterende vrag bly onopgelos. Vasberade om die raaisel te ontrafel en om sy naam in ere te herstel, begin Carstens van nuuts af met 'n ondersoek. Stadig maar seker ontrafel hy ’n komplekse stel geheime wat nie net betrekking het op waar die goud is nie, maar ook op ’n veel meer sinistere organisasie wat gekenmerk word deur geheime familiebloed. In die dryfsand wat hy teëgekom probeer Carstens 'n manier vind om sy missie te vervul en lewendig daaruit te kom. Dryfsand is geskep en geskryf deur PG du Plessis, en geregisseer deur Koos Roets. Die produksie is vervaardig deur Andre Scholtz van Krisan Produksies, met Marida Swanepoel wat as toesighoudende vervaardiger vir kykNET dien. Die musiek is gekomponeer en uitgevoer deur Mel Botes. Die reeks is in Afrikaans, met Engelse onderskrifte. (from Wikipedia, CC BY-SA)
More like this
Stellenbosch (2007)
The River (2018)
White Lies (2024)
Unseen (2023)
Blood Legacy (2024)
The Black Door
The Girl from St. Agnes (2019)
Fatal Seduction (2023)- More like this series, on a shelf you can walk up to.It's the lit case on the top shelf.