Underplayed Gems

Boer Soek 'n Vrou (2008)

Boer Soek 'n Vrou poster
Genre
reality television
Country
South Africa
The 3D catalogue: film cases on wooden shelves, with the cat sitting at the counter next to its greeting.

The catalogue in 3D

The film shelves have a room of their own that you can walk around in. The cat behind the counter is the AI Catbot, and they pick real films from the same catalogue when you tell them what you feel like watching. Nothing is for sale, here or in there. Go in from here and this series is already out on the counter, with more like it waiting on the shelf next to it.

More series like this

How it feels

This reality series helps South African farmers find potential romantic partners. Single people send love letters to farmers, who then select candidates to meet. The show creates opportunities for connection but does not include a prize or guarantee of marriage.

lightheartedromantichopefulcasualwarmgentledown-to-earth

What happens

Vir die rolprent, sien Vrou Soek Boer. Boer Soek ‘n Vrou is 'n werklikheidsreeks op KykNET, DStv kanaal 144. Dit is gebaseer op die internasionale "Farmer Wants A Wife". Deur 14 seisoene het die reeks al ses aanbieders gehad, Elma Postma, Angelique Gerber, Nadia Beukes, Minki van der Westhuizen, Leah en huidige aanbieder, Marciel Hopkins. In April 2022 kondig KykNET aan dat Marciel vir die derde jaar in 'n ry as aanbieder sal aanbly vir die reeks se 15de seisoen. Die boere vir die program word uit honderde aansoeke gekies en dan aan die publiek bekendgestel in 'n spesiale program op KykNET vroeër die jaar. Enkellopendes kry dan die kans om 'n romantiese liefdesbrief vir die boer van hul keuse te stuur. Gebasseer op die briewe wat die boere ontvang, kies hulle 10 potensiële lewensmaats wat hulle graag beter wil leer ken op die program. Daar is geen prysgeld of troue te wen op Boer Soek 'n Vrou nie. Die program skep slegs 'n geleentheid vir boere om ander enkellopendes te ontmoet waaruit moontlike vriendskappe of romanse kan ontstaan. In die verlede is Boer Soek 'n Vrou vanaf Oktober tot Januarie uitgesaai, maar weens die Covid-19-pandemie is Reeks 13 se produksie vertraag en word die seisoen eers vanaf Januarie 2021 uitgesaai. Boer Soek 'n Vrou is een van KykNET se gewildste programme. (from Wikipedia, CC BY-SA)

More like this

This page is from Underplayed Gems. Not quite it? You can browse by genre, country and year, or take this one into the 3D catalogue and ask the Catbot for something closer.